fueltrace001013.gif fueltrace001011.gif fueltrace001009.gif fueltrace001007.gif
www.fueltrace.co.za
Die vervaardiger se onderneming bestaan sedert 1989, aanvanklik as ontwikkelaars van bestuurs-sagteware, en sedert 2001 ook as vervaardigers van klokstelsels - beide hardeware en sagteware, met 'n spesifieke klem op Suid-Afrikaanse toestande en wetgewing. Ons produkreeks is ongeveer 2006 uitgebrei deur die toevoeging van 'n dieselbeheerstelsel wat ontwerp is om die uitreiking van diesel op plase te beheer en op rekord te plaas. Die sisteme word plaaslik vervaardig.

Fueltrace is sedert Nov 2012 bemoeid met die bemarking, verspreiding, installering en diens van die dieselbeheer- en klokstelsels in die Wes- en Suid Kaap.
Ons oorgrote meerderheid van kliente is Vervoermaatskappye en Boerderye. Konstruksiemaatskappye maak ook van ons stelsels gebruik.
Fueltrace
All rights reserved 2013/2014
Website designed and hosted by:
fueltrace001004.jpg